We’re in the News

MzansiGO on KykNet
21 October 2019
MzansiGo is ’n besigheid wat ontstaan het toe twee vriende in Kaapstad besluit het om hul eie meubels te trek deur ’n kleiner vragmotor te huur. Diè jong entrepreneurs gesels oor hul besigheid en planne vir die toekoms.